Original Research
Die verband tussen kuns en kerk
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a948 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.948
| © 1986 N. O. Roos
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
About the author(s)
N. O. Roos,, South AfricaFull Text:
PDF (117KB)Abstract
Die verband tussen kerk en kuns strek oor baie eeue en is steeds van aktuele belang. Vanweë die noue verband wat tussen godsdienstige en die estetiese ervaring bestaan, is dit aanvaarbaar dat die kerk van tyd tot tyd standpunt sal inneem oor die aard en funksie van die kunste, en eweneens aanvaarbaar dat die kunste soms rigtings sal inslaan wat skynbaar in stryd is met die strewes en standpunte van die Christelike kerk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2401Total article views: 2242