Original Research
Wetenskap en etiek
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a945 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.945
| © 1986 J. A. Heyns
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
About the author(s)
J. A. Heyns,, South AfricaFull Text:
PDF (239KB)Abstract
Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen wetenskap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee eiesoortige geestes-handelinge van die mens te doen waarvan één, nl. die wetenskap, volledig waardevry is, terwyl die ander, nl. die etiek volledig waarde-bepaald is nie?
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2890Total article views: 3284