Original Research

Wetenskap en etiek

J. A. Heyns
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a945 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.945 | © 1986 J. A. Heyns | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

J. A. Heyns,, South Africa

Full Text:

PDF (239KB)

Abstract

Vanuit 'n bepaalde opvatting van wetenskap en etiek kan die vraag met reg gevra word of daar enige verband hoegenaamd tussen weten­skap en etiek bestaan. Het ons hier nie met twee eiesoortige geestes-handelinge van die mens te doen waarvan één, nl. die wetenskap, volledig waardevry is, terwyl die ander, nl. die etiek volledig waarde-bepaald is nie?

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2549
Total article views: 3039


Crossref Citations

No related citations found.