Original Research
Vernuwing in kategese en jeugarbeid
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 2 | a937 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i2.937
| © 1985 M. Nel
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985
About the author(s)
M. Nel,, South AfricaFull Text:
PDF (106KB)Abstract
Die stelling dat vernuwing in die kategese vernuwing in die gemeente meebring, is slegs gedeeltelik waar. Kategese op sigself alleen en beter kategese op sigself alleen is nie die enigste "waarborg" vir kerkvernuwing nie. "Dienst toon tereg aan dat hierdie 'hooggespanne verwagting' van die sestiger jare, nl. dat kategese op sigself kerkhervorming waarborg, intussen grootliks tot nugterheid getemper is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2316Total article views: 2099