Original Research
'n Brief van strooi?: Die Evangelie in Jakobus
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 2 | a935 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i2.935
| © 1985 P. P. A. Kotz
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985
About the author(s)
P. P. A. Kotz,, South AfricaFull Text:
PDF (144KB)Abstract
Jakobus is 'n juweel. Dit is so jammer dat Luther die brief 'n slegte naam gegee het deur dit "eyn rechte stroern Epistel..." te noem, omdat dit, volgens hom, geen evangeliese inslag het nie ("den sie doch keyn Euangelisch art an yhr hat. So is dit as't ware 'geëtiketteer' en die naam het bly kleef. Die meeste ondersoeke van die brief begin met die vermelding van Luther se uitspraak en probeer vanaf hierdie punt om die vaandel vir die brief te swaai, hetsy op Protestantse hetsy op Rooms - Katolieke wyse.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3231Total article views: 3053