Original Research
Marturia in Johannes 1
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 2 | a933 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i2.933
| © 1985 A. B. du Toit
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985
About the author(s)
A. B. du Toit,, South AfricaFull Text:
PDF (195KB)Abstract
Hierdie artikel beweeg hoofsaaklik op die veld van komposisie-analise. In Joh. 1 tree die kwessie van bronne telkens na vore. Die versoeking is inderdaad groot om op die aard en oorsprong van hierdie bronne in te gaan. Nietemin wil skrywer hierdie versoeking weerstaan en net na bronne verwys waar dit vir die betoog funksioneel is.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2838Total article views: 2236