Original Research

Kategismusprediking (II)

A. C. Barnard
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 | a925 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i1.925 | © 1985 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: NG Kerk van Transvaal
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985

About the author(s)

A. C. Barnard,, South Africa

Full Text:

PDF (222KB)

Abstract

Kategismusprediking hang onlosmaaklik saam met die Heidelbergse Kategismus. Nadat stilgestaan is by die herkoms van en bedoeling met kategismusprediking en die Heidelbergse Kategismus besien is binne die kader van ander kategismusse, is enkele van die besware teen hierdie soort prediking aangetoon. Nou kan agtereenvolgens aan die orde kom: die wese en doel van kategismusprediking, die waarde daarvan en die sinvolle inrigting daarvan in die praktyk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 4101
Total article views: 2615


Crossref Citations

No related citations found.