Original Research
Die pendulum swaai terug - enkele opmerkinge oor metodes van skrifinterpretasie
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 4, No 2 | a914 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v4i2.914
| © 1983 H. J. B. Combrink
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1983 | Published: 02 August 1983
Submitted: 16 July 1983 | Published: 02 August 1983
About the author(s)
H. J. B. Combrink,, South AfricaFull Text:
PDF (225KB)Abstract
Vir iemand wat hom besig hou met die studie van die Teologie, moet dit duidelik wees dat ook in die teologiese wetenskap dikwels sprake is van aksie en reaksie, van een uiterste wat aanleiding gee tot ’n ander uiterste. Selfs in die prediking is dit natuurlik waar dat dit by geleentheid nodig kan wees om een faset van dit wat God deur sy Woord vir ons te se het so sterk te beklemtoon dat mens gevaar loop om byna eensydig te word. Maar omdat die volle raad van God aan die gemeente bedien moet word, sal die ander fasette tog ook weer by geleentheid in die prediking aan die orde moet kom.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2997Total article views: 3141