Original Research

Vier tipes of modelle vir evangelisasie

M. Nel
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 2 | a905 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i2.905 | © 1981 M. Nel | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1981 | Published: 02 August 1981

About the author(s)

M. Nel,, South Africa

Full Text:

PDF (241KB)

Abstract

Evangelisasie word op meer as een manier bedryf. Die gevaar is nie denkbeeldig nie dat sekere metodes verabsoluteer word en dat ’n gemeente byna vasval in een of twee maniere. Wat hier volg, is slegs 'n bekendstelling van vier moontlike wyses van evangelisasie sonder dat die modelle beoordeel word - lg. deels as gevolg van 'n gebrek aan ruimte.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2847
Total article views: 5162


Crossref Citations

No related citations found.