Original Research
Teologiekroniek
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 19, No 1 | a1160 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v19i1.1160
| © 1998 C. J. A. Vos
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 06 August 1998 | Published: 06 August 1998
Submitted: 06 August 1998 | Published: 06 August 1998
About the author(s)
C. J. A. Vos, (UP), South AfricaFull Text:
PDF (192KB)Abstract
Dit is die oogmerk van hierdie rubriek om stemme uit verskillende teologiese perspektiewe aan die woord te stel. In ons dag is dit bykans onmoontlik om die ganse teologie te oorsien. Daarvoor is teoloe veels te produktief (en soms te kreatief)! By monde van die rubriek kan die leser in staat gestel word om op hoogte van die nuwe ontwikkelinge en grondverskuiwings van die verskillende teologiese terreine te bly.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3107Total article views: 2250