Original Research

G.M. Pellissier oor die prediking

A. J. Smuts
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 | a957 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.957 | © 1986 A. J. Smuts | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

A. J. Smuts,, South Africa

Full Text:

PDF (84KB)

Abstract

In 'n sekere sin kan professor Pellissier die vader van die teologiese fakulteit van die Ned. Geref. Kerk aan die Universiteit van Pretoria genoem word. George Murray Pellissier was naamlik die eerste en vir vier jaar lank die enigste professor van die Ned. Geref. Kerk in die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria. In 1934 — tans al meer as 'n halwe eeu gelede — is hy aangestel as professor in die teologiese fakulteit.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2563
Total article views: 1952


Crossref Citations

No related citations found.