Original Research
Die makro-gesprekstrategie in 1 Korintiërs 1-4
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 | a952 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.952
| © 1986 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: NG Kerk van Transvaal
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
About the author(s)
L. D. Jacobs,, South AfricaFull Text:
PDF (126KB)Abstract
In die bestudering van die Nuwe-Testamentiese briefliteratuur is daar tot op datum nie genoeg aandag geskenk aan die kommunikatiewe aspek van die briewe as sodanig nie. Roberts raak hierdie probleem aan wanneer hy tereg beweer: "Paulus is in sy briewe nie besig om sy teologie sistematies te ontwikkel en van brief tot brief sy groeiende insigte uit te spel nie. Inteendeel: Vanuit 'n bepaalde teologiese oortuiging is hy telkens besig om mense in hulle bepaalde situasie van raad te bedien of te vermaan of te onderrig. (Eie kursivering).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 4364Total article views: 2770
