Original Research
'n Veranderende boek- en biblioteekwese: Implikasies vir teoloog en predikant
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a944 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.944
| © 1986 E. D. Gerryts
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986
About the author(s)
E. D. Gerryts,, South AfricaFull Text:
PDF (61KB)Abstract
By 'n geleentheid soos hierdie behoort ek seker oor die belangrikheid van die boek vir die teoloog en predikant te praat. Die boek is vir geen ander vak of beroep van groter belang nie. Dit gaan vir u immers om die Heilige Skrif, om die Boek van alle boeke. Daarbenewens het boek en literatuur 'n uiters belangrike rol in die geskiedenis van die kerk en van die Bybel gespeel.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2311Total article views: 1905