Original Research
'n Uitsig vanuit die kosmiese werk van die rûah op die Pneumatologie?
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 | a930 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i1.930
| © 1985 C. J. A. Vos
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985
About the author(s)
C. J. A. Vos,, South AfricaFull Text:
PDF (291KB)Abstract
Die vraagstelling na die Pneumatologie vanuit die perspektief van die kosmiese werk van die ruah kan met 'n vraagteken, 'n ontkenning of 'n uitroepteken beantwoord word. 'n Teologies verantwoordbare keuse kan egter slegs in die lig van die betekenisspreiding en die woordhegting van die term rûah begrond word. Dit is die oogmerk van die onderhawige artikel om aan dié onderneming uitvoering te gee.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2750Total article views: 2109