Original Research
Die pastorale sielkundige as diakonale pastor
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 | a927 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i1.927
| © 1985 A. J. Smuts
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985
About the author(s)
A. J. Smuts,, South AfricaFull Text:
PDF (114KB)Abstract
In die bedieningspatroon van die Ned. Geref. Kerk het die pastorale sielkundige die afgelope aantal jare steeds meer op die voorgrond begin tree. Hy is egter 'n problematiese figuur, wie se identiteit van meer as een kant onder bespreking is. In ander lande, selfs in die VSA waar die kerk veel gebruik maak van die sielkunde, is dit moeilik om 'n presiese parallel vir hom te vind. Sowel binne as buite die kerk word hy deur sommige bevraagteken. Daarom is dit noodsaaklik om vanuit die teologie te kyk na die werk wat hy doen.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2593Total article views: 4684