Original Research
Kategismusprediking (I)
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 5, No 2 | a919 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v5i2.919
| © 1984 A. C. Barnard
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1984 | Published: 02 August 1984
Submitted: 16 July 1984 | Published: 02 August 1984
About the author(s)
A. C. Barnard,, South AfricaFull Text:
PDF (313KB)Abstract
Kategismusprediking - 'n gebruik op die kerklike erf wat weerspreek word. By predikante wissel die beoordeling daarvan van 'n sterk verdediging daarvan by 'n klein minderheid, tot 'n dowwe besef van die waarde daarvan, na 'n gevoel van belangeloosheid en onbehaaglikheid daarteenoor. By lidmate is diegene wat dit waardeer veel kleiner.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2959Total article views: 2362