Original Research
Rûah/gees in die Ou Testament
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 4, No 2 | a917 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v4i2.917
| © 1983 W. Vosloo
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1983 | Published: 02 August 1983
Submitted: 16 July 1983 | Published: 02 August 1983
About the author(s)
W. Vosloo,, South AfricaFull Text:
PDF (460KB)Abstract
Die woord "rûah” kom byna 400 keer in die Ou Testament voor. In 'n groot aantal gevalle het dit niks met "gees" of "Gees" te doen nie en dikwels is dit moeilik om presies te bepaal wat met "Gees/gees" bedoel word. Hieruit blyk reeds dat die betekenis-aanwending in verskillende kategorieë verdeel kan word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2398Total article views: 2914