Original Research
‘Land’ en ‘volk’ in Deuteronomium
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 3, No 1 | a909 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v3i1.909
| © 1982 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: NG Kerk van Transvaal
Submitted: 16 July 1982 | Published: 02 August 1982
Submitted: 16 July 1982 | Published: 02 August 1982
About the author(s)
M. H. O. Kloppers,, South AfricaFull Text:
PDF (197KB)Abstract
Die term "land" neem "n baie belangrike plek in die boek Deuteronomium in. Trouens, dit is so "n deurlopende tema dat die inbesitname van die beloofde land nie geignoreer kan word wanneer die boodskap van hierdie boek bepaal word nie. In hierdie artikel gaan die gegewens ten opsigte van die "land" versamel word en die belangrikste afleidinge bepaal word.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 4186Total article views: 2671
