Original Research

Kerk en gemeenskap

P. P. A. Kotz
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 2 | a904 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i2.904 | © 1981 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: NG Kerk van Transvaal
Submitted: 16 July 1981 | Published: 02 August 1981

About the author(s)

P. P. A. Kotz,, South Africa

Full Text:

PDF (173KB)

Abstract

Die onderwerp: Kerk en gemeenskap, is die mees aktuele onderwerp van ons dag. Dit blyk uit die roeringe in ons eie kerkgeledere gedurende die afgelope tyd. Dit gee aanleiding tot heftige diskussie en tog is die pad daarvan nog nie stofgetrap nie, omdat, so lyk dit my, denkers doelbewus nie graag in mekaar se voetspore wil trap nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 4379
Total article views: 2709


Crossref Citations

No related citations found.