Original Research
Die ontsluiting van die struktuur van 3 Johannes met die oog op verdere eksegese
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 | a898 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v1i1.898
| © 1980 J. A. du Rand
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
About the author(s)
J. A. du Rand,, South AfricaFull Text:
PDF (179KB)Abstract
Die geskrif 3 Johannes hoort tot die briefgenre. Dit is ‘n geleentheidsgeskrif, beoordeel volgens die kriteria van die tipiese antieke brief. Sy samestelling is volgens sy briefvorm. Wat die stylvorm en aanbieding betref, moet in die strukturering daarmee rekening gehou word dat 3 Johannes deur 'n individu (ho presbuteros) aan ’n individu (Gajus) geskryf is (vgl. vers 1).
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3327Total article views: 2058