Original Research
Ekumeniese belydenisskrifte
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 | a896 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v1i1.896
| © 1980 C. F. A. Borchardt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
About the author(s)
C. F. A. Borchardt,, South AfricaFull Text:
PDF (57KB)Abstract
In die voorlopige proefvertaling van die belydenisskrifte word verwys na die "ekumeniese belydenisskrifte". Daarmee word bedoel die Apostoliese geloofsbelydenis, die geloofsbelydenis van Nicea en die belydenis van die Atanasius. Die woord "ekumenies" beteken "die hele bewoonde wêreld, algemeen, universeel" en as voorbeeld word aangegee die "ekumeniese belydenisskrifte, simbole" wat dui op "belydenisse van die vroeë Christelike Kerk, wat deur alle Christelike Kerke erken word". Met verwysing na die drie ou belydenisse van die vroeë Christelike kerk verklaar Schaff: "they are the common property of all churches". Ons wil kortliks hierdie saak ondersoek.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2869Total article views: 2633