Book Review
Opstanding
Verbum et Ecclesia | Vol 27, No 2 | a359 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v27i2.359
| © 2006 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: NG Kerk van Transvaal
Submitted: 17 November 2006 | Published: 17 November 2006
Submitted: 17 November 2006 | Published: 17 November 2006
About the author(s)
J. Muller,Full Text:
PDF (21KB)Abstract
Julian Müller is voltydse dosent in Praktiese Teologie aan die Universiteit van Pretoria. Hy is bekend veral binne Nederduits Gereformeerde geledere. Die situasie waarbinne hierdie boek sy onstaan gehad het is belangrik vir die verstaan en begrip van die skrywe hiervan. Dit is die gevolg van Müller se deelname aan ‘n Oop-gesprek-program wat gedurende 2005 op RSG uitgesaai is waar hy gekonfronteer is met die vraag: Glo jy in die histories-fisiese opstanding van Christus? Sy reaksie hierop het mense vrae laat vra oor Müller se beskouing oor die opstanding (bl 7-11). In hierdie boek verantwoord hy hom pragmaties oor hierdie onderwerp.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 5323Total article views: 3131
Crossref Citations
1. Pastorale bediening van skuldbelydenis en versoening deur liturgiese handelinge
Barend J. De Klerk
In die Skriflig/In Luce Verbi vol: 49 issue: 3 year: 2015
doi: 10.4102/ids.v49i3.1894
2. Rethinking the reciprocity between lex credendi, lex orandi and lex vivendi: As we believe, so we worship. As we believe, so we live
Mary-Anne Plaatjies-van Huffel
HTS Teologiese Studies / Theological Studies vol: 76 issue: 1 year: 2020
doi: 10.4102/hts.v76i1.5878
