Original Research

Die drie Afrikaanse Kerke - 'n kontemporêre uitdaging

P. B. van der Watt
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 1 | a1301 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i1.1301 | © 1981 P. B. van der Watt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1981 | Published: 09 September 1981

About the author(s)

P. B. van der Watt,, South Africa

Full Text:

PDF (135KB)

Abstract

Vanaf die volksplanting in 1652 vir meer as tweehonderd jaar sou daar net één kerk onder die Hollands- en later die Afrikaanssprekende deel van die Suid-Afrikaanse bevoIking wees. Net na die helfte van die negentiende eeu verskyn daar egter 'n diversiteit op die Afrikaner se kerklike kaart: daar bestaan voortaan drie Afrikaanse kerke te wete, die Nederduitse Gereformeerde Kerk, die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika en die Gereformeerde Kerk in Suid-Afrika.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2660
Total article views: 1906


Crossref Citations

No related citations found.