Original Research
Riglyne uit die verlede vir die sendingwerk van die toekoms
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 4, No 1 | a1292 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v4i1.1292
| © 1983 J. M. Cronj
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983
About the author(s)
J. M. Cronj,, South AfricaFull Text:
PDF (180KB)Abstract
Wanneer daar dan oor "riglyne" uit die verlede vir die sendingwerk van die "toekoms" gehandel word, is dit ’n riskante onderneming. Te meer nog as gevolg van skrywer se noue kontak met die buitelandse sending van die Ned. Geref. Kerk, wat sy objektiwiteit mag beïnvloed. Te midde van die risiko's daaraan verbonde en met vermyding van bogenoemde slaggate so ver moontlik, wil ons tog probeer om sekere riglyne te trek wat moontlik ook rigtinggewend vir die uitgebreide sendingwerk van die Kerk in die toekoms kan wees.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2489Total article views: 3014