Original Research
’n Kongres oor Arbeid en Industrie 1984. ’n Verantwoording en bekendstelling
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 4, No 1 | a1290 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v4i1.1290
| © 1983 G. W. H. Boshoff
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983
Submitted: 09 September 1983 | Published: 09 September 1983
About the author(s)
G. W. H. Boshoff,, South AfricaFull Text:
PDF (277KB)Abstract
In die pas afgelope Algemene Sinode van die Ned. Geref. Kerk (Oktober 1982) is ’n aanbeveling van die ASSK goedgekeur dat daar in 1984 in samewerking met die ander lede van die Ned. Geref. Kerkfamilie ’n kerklike kongres oor Arbeid en Industrie gehou word. Eintlik is daaraan niks vreemds nie, want die Ned. Geref. Kerk is sedert die vroeër dekades van hierdie eeu al besig om aan die vraagstuk van verstedeliking, industrialisasie, verarming en die roeping van die Kerk in hierdie situasie aandag te skenk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2532Total article views: 2171