Original Research

Tyd en omstandigheid, metode en skrifbeskouing in ’n blik op die 1933-vertaling

J. P. Oberholzer
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 5, No 1 | a1283 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v5i1.1283 | © 1984 J. P. Oberholzer | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1984 | Published: 09 September 1984

About the author(s)

J. P. Oberholzer,, South Africa

Full Text:

PDF (82KB)

Abstract

Oor to Bybelvertaling wat vir 50 jaar in gebruik was en bowendien die eerste volledige Afrikaanse Bybelvertaling was, kan ’n mens nie anders as om met groot deernis te praat nie. Ook die opdrag om krities na hierdie vertaling te kyk en op sy gebreke te wys, neem die deernis nie weg nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2622
Total article views: 2326


Crossref Citations

No related citations found.