Original Research

As ek ’n penning moet optel

C. J. A. Vos
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 20, No 1 | a1177 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v20i1.1177 | © 1999 Copyright Status: Not provided. Contact Holding Institution to verify copyright status. Rights Holder: NG Kerk van Transvaal
Submitted: 06 August 1999 | Published: 06 August 1999

About the author(s)

C. J. A. Vos, (UP), South Africa

Full Text:

PDF (65KB)

Abstract

Op 4 Mei 1999 is die Andrew Murrayprys vir teologie aan my vir die werk, Die Volheid Daarvan I & II (uitgegee deur die RGN) toegeken. By die geleentheid het ek oor die plek van en uitdagings aan teologiese publikasies in Afrikaans nagedink.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3882
Total article views: 2638


Crossref Citations

No related citations found.