Original Research
Luther oor die doop
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 | a1145 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i1.1145
| © 1985 C. F. A. Borchardt
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 02 August 1985 | Published: 02 August 1985
Submitted: 02 August 1985 | Published: 02 August 1985
About the author(s)
C. F. A. Borchardt,, South AfricaFull Text:
PDF (192KB)Abstract
Oor Luther se opvatting oor die doop is reeds baie geskrywe. In hierdie artikel wil ek hoofsaaklik uitgaan van Luther se gedagtes soos te vind in sy geskrif De captivitate Babylonica ecclesiae praeludium (Die Babiloniese gevangenskap van die kerk), veral omdat sy manier van redeneer so fassinerend is. Daar is bepaalde beklemtonings wat ook vandag nog vir ons van belang is byvoorbeeld dat die Christen steeds elke dag moet lewe uit sy doop.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3397Total article views: 3528