Original Research

Hoe direk lei die Gees? 'n Dogmatiese en eksegetiese ondersoek rondom Romeine 8:14

W. Nicol
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 | a955 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.955 | © 1986 W. Nicol | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

W. Nicol,, South Africa

Full Text:

PDF (335KB)

Abstract

In Rom. 8:14 en Gal. 5:18 sê Paulus dat die Gees die gelowige t.o.v. sy praktiese lewe lei. Hy verduidelik nie eksplisiet hoe die gelowige dié leiding ontvang nie. Daar is aspekte van die saak waaroor daar onder ons nie onsekerheid bestaan of hoef te bestaan nie. Dit is duidelik dat die basiese middel waardeur die Gees lei die Woord is, d.w.s. die boodskap van die koninkryk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2534
Total article views: 2456


Crossref Citations

No related citations found.