Original Research

Praktiese Teologie mondig?

H. J. C. Pieterse
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a946 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.946 | © 1986 H. J. C. Pieterse | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

H. J. C. Pieterse,, South Africa

Full Text:

PDF (148KB)

Abstract

Sedert die Praktiese Teologie in 1774 as universiteitsvak in Oostenryk ingestel is, was sy legitimiteit as 'n wáárdige universiteitsvak steeds twyfelagtig. Daar loop 'n dik lyn deur die geskiedenis van die vak wat daarop dui dat die Praktiese Teologie ten diepste maar net die uitsprake van die ander teologiese vakke, hoe ook al, prakties moes maak en toepas. Selfs die pas gepubliseerde Practical Theology van Amerikaanse sy, waaroor hoog opgegee word, is op die keper beskou maar net weer 'n indiensstelling van die Praktiese Teologie om etiese doelstellings te verwesenlik.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2782
Total article views: 2191

 

Crossref Citations

1. We know to whom we belong? The drama of ministerial practice in a postcolonial African context
Ian A. Nell
Verbum et Ecclesia  vol: 39  issue: 1  year: 2018  
doi: 10.4102/ve.v39i1.1822