Original Research

Etiek as apologetiek

D. A. du Toit
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 2 | a934 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i2.934 | © 1985 D. A. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 17 July 1985

About the author(s)

D. A. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (151KB)

Abstract

Die tradisionele beeld en rol van die etiek as teologiese wetenskap is vinnig besig om te verander saam met die wêreld waarin ons leef. Enersyds gaan dit om die feit dat die eise en uitdagings aan die etiek steeds veeleisender en meer militant word, beide vanweë die beeld van "die kerk" én die onbeskroomdheid van die mondige mens van hierdie eeu wat met allerlei nuwe tegnologiese en ander moontlikhede in sy hand staan. Andersyds het die etiek self 'n nuwe fase betree wat beide opwindend en gevaarlik is, ook in sy verhouding met die ander teologiese vakgebiede.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2566
Total article views: 2249


Crossref Citations

No related citations found.