Original Research

1885 — 1892 'n abortiewe kerkvereniging

P. B. van der Watt
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 | a929 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i1.929 | © 1985 P. B. van der Watt | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985

About the author(s)

P. B. van der Watt,, South Africa

Full Text:

PDF (131KB)

Abstract

Die kerklike diversiteit wat op Transvaalse bodem gedurende die vyftigerjare van die vorige eeu ontstaan het, was gelukkig nie 'n aangeleentheid waarby die partye in gedrang berus het nie. Goeie voornemens en daadwerklike pogings t.o.v. verseoening was opvallend aanwesig. Selfs van owerheidsweë was daar inisiatief om die kerklike verskeurende Transvalers te versoen — byvoorbeeld reeds op 12 Februarie 1859 (slegs twee dae na die stigting van die Gereformeerde Kerk) het die regering verteenwoordigers van die kerke t.o.v. versoenende samesprekings uitgenooi. Hierdie en allerlei pogings rondom 1865 het egter misluk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2480
Total article views: 1933


Crossref Citations

No related citations found.