Original Research

Die funksionering van sending, evangelisering, missionêre diakonaat, gemeentebou en interkerklike hulpverlening binne die familie van Nederduitse Gereformeerde Kerke

D. Crafford
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 5, No 2 | a921 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v5i2.921 | © 1984 D. Crafford | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1984 | Published: 02 August 1984

About the author(s)

D. Crafford,, South Africa

Full Text:

PDF (181KB)

Abstract

Dit is reeds 'n oorbekende feit dat die veranderde sendingsituasie meebring dat die familie van Ned Geref Kerke gesamentlik moet werk aan die oorblywende sendinguitdagings in die RSA, Afrika en die wêreld. In die RSA is dit vanselfsprekend omdat gemeentegrense in meeste gevalle oorvleuel. In Afrika is dit verkieslik omdat evangeliseringswerk die vrugbaarste deur swart kerke gekanaliseer kan word. In die wêreld is dit wenslik om saam te werk omdat die taak daar so oorweldigend groot is.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2754
Total article views: 2506


Crossref Citations

No related citations found.