Original Research

Die historiese betroubaarheid van die aartsvadervertellinge. 'n Beknopte bespreking van die huidige debat na aanleiding van die jongste publikasie

W. Vosloo
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 3, No 1 | a912 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v3i1.912 | © 1982 W. Vosloo | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1982 | Published: 02 August 1982

Full Text:

PDF (296KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

Die afgelope twintig jaar was daar ’n toenemende belangstelling in die aartsvadervertellinge in Genesis. Benewens die talle tydskrifartikels het skrywers soos die volgende ook boeke oor die onderwerp die lig laat sien: A. Parrot (1962), W. M. Clark (1964), R. Kilian (1966), R. E. Clements (1967), N. Lohfink (1967), H. Weidemann (1968), R. Martin-Achard (1969), T. L. Thompson (1974), J. van Seters (1975), J. P. Fokkelman (1975), C. Westermann (1976), R. Rendtorff (1977), J. Bright (1977), W. McKane (1979) en A. R. Millard en D. J. Wiseman (1980).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 915
Total article views: 1067


Crossref Citations

No related citations found.