Original Research

Preekteks of preteks

A. J. Smuts
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 3, No 1 | a911 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v3i1.911 | © 1982 A. J. Smuts | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1982 | Published: 02 August 1982

About the author(s)

A. J. Smuts,, South Africa

Full Text:

PDF (221KB)

Abstract

Die leser van hierdie artikel sou met reg kon opmerk: "Wat ’n preekteks is, weet ek, maar wat is "n preteks?" Hierdie on-Afrikaanse woord vir voorwendsel wil wys op die gevaar dat die teks in die prediking misbruik kan word, sodat dit nie die bron is waaruit die preek groei nie, maar bloot ’n voorwendsel wat origens maar min met die inhoud van die preek te doen het. Dit gryp terug op ’n opmerking van A. van Veldhuizen dat die teks wat deur die prediker gekies word geen "praetextus" mag wees nie en dat ons nie so mag preek dat die preek van teks sou kon verwissel soos ’n trein van lokomotief verwissel nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2594
Total article views: 2053


Crossref Citations

No related citations found.