Original Research

Eksegese! In die maalstroom?

A. H. van Zyl
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 1 | a1302 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i1.1302 | © 1981 A. H. van Zyl | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1981 | Published: 09 September 1981

Full Text:

PDF (232KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

'n Mens wil nie graag die groot aantal teologiese dissiplines en deeldissiplines teen mekaar afspeel nie. Binne die groot struktuurgeheel het elke groter en kleiner perspektief betekenis. Dit dra by om die geheel beter te verstaan. Die geskiedenis van die godsdiens van Israel, veral die worsteling van die Jahwegodsdiens, met die inheemse afgodsdienste, kry byvoorbeeld 'n dieper dimensie wanneer dit beskou word vanuit die perspektief van die Sendingbelydenis en getuienis.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 986
Total article views: 1293


Crossref Citations

No related citations found.