Original Research

Verslag: Bywoning van buitelandse internasionale konferensies

W. S. Prinsloo
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 1 | a1300 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i1.1300 | © 1981 W. S. Prinsloo | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1981 | Published: 09 September 1981

About the author(s)

W. S. Prinsloo,, South Africa

Full Text:

PDF (169KB)

Abstract

Dit was my voorreg om in Augustus 1980 twee buitelandse internasionale konferensies oor die Ou Testament by te woon en ook ’n voordrag te lewer. Hierdie is ’n poging om die hoofmomente van die kongresse saam te vat en om dit wyer bekend te stel.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2672
Total article views: 1936


Crossref Citations

No related citations found.