Original Research

Martin Luther se beskouing van die ekumene met verwysing na die komtemporere situasie binne die Federasie van Evangelies-Lutherse Kerke in Suider-Afrika

G. J. Beyers
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 5, No 1 | a1282 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v5i1.1282 | © 1984 G. J. Beyers | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1984 | Published: 09 September 1984

Full Text:

PDF (93KB)

Share this article

Bookmark and Share

Abstract

"Hulle leer dat die een heilige Kerk vir ewig sal voortbestaan. Hierdie kerk is die vergadering van die gelowiges waarbinne die Evangelie korrek geleer en die sakramente reg bedien vord. Vir die eenheid van die Kerk is dit voldoende om eenheid van geloof te hê met betrekking tot die leer van die Woord en die bediening van die sakramanete. Dit is nie nodig dat dieselfde mens like tradisies, ritusse en sereraonies orals geleer vord nie." (Augsburgse Konfessie. Artikel 7).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 965
Total article views: 1486


Crossref Citations

No related citations found.