Original Research

Die herkoms en betekenis van die naam Elkana

A. H. van Zyl
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 | a958 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.958 | © 1986 A. H. van Zyl | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

A. H. van Zyl,, South Africa

Full Text:

PDF (87KB)

Abstract

Dit is algemeen bekend dat name in die antieke tyd sterk verbind is aan betekenis. Name uit die Semitiessprekende gebied het in die reel een of ander godsdienstige konnotasie gehad: 'n gebed tot 'n god, of 'n belydenis oor 'n god, of 'n toewyding van die naamdraer aan 'n god, of vertroue in 'n God.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2814
Total article views: 3724


Crossref Citations

No related citations found.