Original Research

Die prinsipiële plek van oudiovisuele middele in die erediens

J. C. Muller
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 2 | a953 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i2.953 | © 1986 J. C. Muller | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

J. C. Muller,, South Africa

Full Text:

PDF (96KB)

Abstract

Tot 70% van wat ons sê, sê ons sonder woorde! Ons gebare, houding, gesigsuitdrukking, kleredrag, stemtoon, selfvertroue of gebrek daaraan, oogbeweging — die duur van 'n kyk, die posisie van die oë (m.a.w. loer ek, of gluur ek, of kyk ek met deernis), ensovoorts, dra alles betekenis oor en sê geweldig baie. Wanneer daar gepreek word is dit nie slegs die inhoud wat van belang is nie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2506
Total article views: 1773


Crossref Citations

No related citations found.