Original Research

Die weergawe van Adonaj in 'n Bybelvertaling

A. H. van Zyl
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a949 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.949 | © 1986 A. H. van Zyl | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

A. H. van Zyl,, South Africa

Full Text:

PDF (91KB)

Abstract

In drie van sy bylaes verwys die deputate van die Gereformeerde Kerk van die Klassis Pretoria-Sentraal na die feit dat die Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling (NAV) geen verskil maak tussen die vertaling van adonaj en die Verbondsnaam Jahweh nie. Daardeur sou die verbondsleer van die Skrif dan in die gedrang kom (vgl. Bylaes A, 1— 2; C, 9 — 11 en D, 5). As voorbeeld kies die opsteller(s) van bylaag A dan 1 Kon. 3:5 om te verduidelik hoe die NAV se weergawe probleme skep "in die deurgee van die betekenis van die oorspronklike."

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2567
Total article views: 2087


Crossref Citations

No related citations found.