Original Research

Teologie en ekologie

B. J. Engelbrecht
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 7, No 1 | a943 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v7i1.943 | © 1986 B. J. Engelbrecht | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 17 July 1986 | Published: 17 July 1986

About the author(s)

B. J. Engelbrecht,, South Africa

Full Text:

PDF (186KB)

Abstract

Ekologie is tradisioneel 'n onderdeel van die biologie wat handel oor die verhouding van lewende organismes en hulle omgewing en die daaruit voortvloeiende lewenspatrone. Eintlik behoort alle "-logie-" woorde op die wetenskap wat 'n bepaalde saak bestudeer, te slaan, maar soos met 'n paar ander woorde beteken ekologie ook die objek, die saak self wat bestudeer word. So word dikwels gesê: As dit of dat gedoen word, sal ons die ekologie versteur.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3042
Total article views: 3505


Crossref Citations

No related citations found.