Original Research

Die outeurskapvraagstuk van die Johannesevangelie met die oog op interpretasie of resepsie

A. G. van Aarde
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 6, No 1 | a928 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v6i1.928 | © 1985 A. G. van Aarde | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1985 | Published: 02 August 1985

About the author(s)

A. G. van Aarde,, South Africa

Full Text:

PDF (257KB)

Abstract

Die pendulum in hedendaagse hermeneutiek, soos in die moderne literatuurwetenskap, het vanaf die outeur geswaai na die teks en vanaf die teks na die leser. Dit het egter nie by laasgenoemde punt absoluut tot stilstand gekom nie. Die pendulum beweeg teenswoordig binne die totale spektrum outeur-teks-leser, terwyl laasgenoemde baie aandag kry in 'n benadering wat soms bekend staan as leser-responskritiek of resepsie-estetika en ander kere "speechact"-teorie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2567
Total article views: 2620


Crossref Citations

No related citations found.