Original Research

Die kerk as draer van die goddelike woord

C. J. Wethmar
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 5, No 2 | a923 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v5i2.923 | © 1984 C. J. Wethmar | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1984 | Published: 02 August 1984

About the author(s)

C. J. Wethmar,, South Africa

Full Text:

PDF (123KB)

Abstract

Waarom word die vraag na die wese van die kerk so dikwels by tussenkerklike samesprekinge gestel? 'n Mens sou hierdie vraag kon probeer beantwoord met die stelling: dit gebeur, onder andere, vanweë die historisiteit van die kerk.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2360
Total article views: 1753


Crossref Citations

No related citations found.