Original Research

Dogma, kerugma en geskiedenis - enkele voorlopige gesigspunte in verband met hulle onderlinge verhoudinge

C. J. Wethmar
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 2 | a906 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i2.906 | © 1981 C. J. Wethmar | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1981 | Published: 02 August 1981

About the author(s)

C. J. Wethmar,, South Africa

Full Text:

PDF (235KB)

Abstract

Die term dogma het in die algemene spraakgebruik ’n uiters negatiewe betekenis. Dit dui op 'n houding van bekrompenheid, onvryheid, onmondigheid, starheid en irrasionaliteit. Opvallend is egter dat dit nie alleen in die algemene spraakgebruik is dat die term dogma hierdie pejoratiewe betekenis het nie. Dit geld eweseer vir nuwere ontwikkelinge in sowel die Protestantse as Rooms-Katolieke teologie.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 3518
Total article views: 1852


Crossref Citations

No related citations found.