Search this journal:     Advanced search
Original Research

Die geboorte van 'n Nederduitse Gereformeerde Kerk in Botswana

D. Crafford

Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 2, No 2 (1981), 3-16. doi: 10.4102/ve.v2i2.902

Submitted: 16 July 1981
Published:  02 August 1981

Abstract

In Mei 1877 het die sendingwerk van die Ned. Geref. Kerk in Botswana ’n aanvang geneem toe Pieter Brink hom op Mochudi gaan vestig het as pioniersendeling. Hy het onder toesig van die Kaapse Kerk se Sendingkommissie gaan werk onder die Bakgotla-volk. Hulle het onder leiding van hulle hoofman Khomanyane uit die Saulspoort-gebied weggetrek en hulle in Botswana gaan vestig. Pieter Brink het hulle vanaf Saulspoort gevolg en die werk onder die Bakgotla-stam voortgesit. Na bietjie meer as 'n eeu, op 20 November 1979, is 'n afsonderlike "Dutch Reformed Church in Botswana" gekonstitueer. Hierdie jongste lid van die familie van Ned. Geref. Kerke in ons buurstaat Botswana het 'n interessante geskiedenis waarvan ons slegs enkele hoogtepunte wil uitlig.

Full Text:  |  PDF (236KB)

Author affiliations

D. Crafford, , South Africa

Metrics

Total abstract views: 632
Total article views: 940

Cited-By

No related citations found

Comments on this article

Before posting your comment, please read our policy.
Post a Comment (Login required)


ISSN: 1609-9982 (print) | ISSN: 2074-7705 (online)

Connect on: Facebook, Twitter, Google+, LinkedIn and YouTube

Subscribe to our newsletter

All articles published in this journal are licensed under the Creative Commons Attribution 4.0 International (CC BY 4.0) license, unless otherwise stated.

Website design & content: ©2016 AOSIS (Pty) Ltd. All rights reserved. No unauthorised duplication allowed.

AOSIS Publishing | Empowering Africa through access to knowledge
Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, South Africa, 7551
Tel: 086 1000 381 
Tel: +27 21 975 2602 
Fax: 086 5004 974

publishing(AT)aosis.co.za replace (AT) with @

Please read the privacy statement.