Original Research

Salom - die Ou-Testamentiese ‘vrede’ - beskouing en die christen

W. Vosloo
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 | a900 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v1i1.900 | © 1980 W. Vosloo | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980

About the author(s)

W. Vosloo,, South Africa

Full Text:

PDF (158KB)

Abstract

Reeds 2 500 jaar gelede was "vrede" 'n slagspreuk van welmenende maar verkeerd ingeligte mense. Aangaande hierdie valse hoop en eensydige verkondiging sê die profeet van ouds: "En hulle genees die verbreking van die dogter van my volk op die maklikste manier deur te sê: 'Vrede, vrede' - terwyl daar geen vrede is nie" (Jer 6:14).

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2661
Total article views: 2812


Crossref Citations

No related citations found.