Original Research
'n Kritiese kyk na die noutetiese beraad van Jay E. Adams
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 | a899 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v1i1.899
| © 1980 A. J. Smuts
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
About the author(s)
A. J. Smuts,, South AfricaFull Text:
PDF (115KB)Abstract
Op die terrein van die pastorale sorg is Jay Adams 'n kontroversiële figuur. Hy is 'n vrugbare skrywer wie se geskrifte by hul duisende verkoop word. Sy benadering het veral aanklank gevind by behoudende, skrifgetroue predikante, aangesien hy ou Gereformeerde waarhede in die taal van vandag oordra en standpunt inneem teen invloedryke rigtinge van ons tyd.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 2876Total article views: 2176