Original Research
Teologie en belydenis
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 | a897 |
DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v1i1.897
| © 1980 F. J. Botha
| This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
Submitted: 16 July 1980 | Published: 02 August 1980
About the author(s)
F. J. Botha,, South AfricaFull Text:
PDF (60KB)Abstract
Aanleiding tot wat ek gaan sê, was ’n vraag wat ’n finale jaar student teen die einde van verlede jaar gevra het: "Voel julle nie gebonde in die beoefening van die teologie deur die belydenis nie, teenoor UNISA wat vry is?" Die vraag het geimpliseer dat ons nie vrymoedig ons oortuiging kan uitspreek nie, uit vrees dat ons met die belydenis in stryd sou kom. As die belydenis egter 'n mens se persoonlike oortuiging is, staan die saak natuurlik anders. Dan weet jy dat wat jy sê, nie net jou mening is nie, maar ook die van die kerk.
Keywords
No related keywords in the metadata.
Metrics
Total abstract views: 3110Total article views: 2089