Original Research

Strukturale teksanalise en die Suid-Afrikaanse Redevoeringsanalise – enkele opmerkings aan die hand van Van Iersel se analise van die Emmausverhaal

A. B. du Toit
Verbum et Ecclesia | Skrif en Kerk: Vol 2, No 1 | a1298 | DOI: https://doi.org/10.4102/ve.v2i1.1298 | © 1981 A. B. du Toit | This work is licensed under CC Attribution 4.0
Submitted: 09 September 1981 | Published: 09 September 1981

About the author(s)

A. B. du Toit,, South Africa

Full Text:

PDF (323KB)

Abstract

Die beoefening van redevoeringsanalise het ongemerk 'n nuwe fase binnegegaan. Die aanvanklike opgewondenheid oor hierdie belowende nuwe eksegetiese hulpmiddel het plek gemaak vir die wil om dit krities te evalueer, wetenskaplik beter te verantwoord en te beskryf en op 'n verantwoorde wyse te verfyn en uit te bou.

Keywords

No related keywords in the metadata.

Metrics

Total abstract views: 2651
Total article views: 2253


Crossref Citations

No related citations found.